Van Wyksdorp - Article Details
- Overview
- Image Gallery
Editorial
Van Wyksdorp - Klein Karoo South Africa | 2013 (1)
Publication Date : 2011-07-16
Author/s : Vernon Gibbs-Halls
The beautifully restored NG Kerk at Vanwyksdorp
Vanwyksdorp is 'n dorp in die Klein Karoo met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap. Geen teerpad loop tot op die dorp nie. Die dorp is die hoofdorp in Kannaland.
Vanwyksdorp is 'n dorp in die Klein Karoo met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap. Geen teerpad loop tot op die dorp nie. Die dorp is die hoofdorp in Kannaland.
Die dorp het ontwikkel as 'n kerkdorpie, nadat die NG gemeente Vanwyksdorp in 1904 gestig is en 'n kerkgebou op die plaas Buffelsfontein gebou is. Die dorp het sy naam gekry omdat daar destyds meer as 200 Van Wyks in die distrik gewoon het.
Die Neo-Gotiese kerkgebou is op 16 Februarie 1908 ingewy en word vandag nog deur die gemeente gebruik.
Keywords:
NG Kerk, van wyksdorp, karoo, church
Citation :
COPYRIGHT | vanwyksdorp.com | Klein Karoo | South Africa

KINGDOM / PHYLUM |
---|
Animalia, phylum Arthropoda |
CLASS / ORDER / SUB ORDER |
class Insecta order Lepidoptera Heterocera Rhopalocera |
SUPERFAMILIES |
Hesperioidea Hedyloidea Papilionoidea Papilionidae, Pieridae, Lycaenidae, Riodinidae, and Nymphalidae |
AUTHOR / COPYRIGHT |
Author : James Smith Photography : Dean Jones Video : Malcolm Johnson Copyright John Smith |
ingdom Animalia, phylum Arthropoda, class Insecta, and order Lepidoptera. Generally, the order Lepidoptera is broken down into two sub-orders: Heterocera (the “varied-antennaed” moths) and the “club-antennaed” Rhopalocera, the sub-order to which the butterflies belong. The Rhopalocera sub-order includes 3 superfamilies: The true butterfly superfamily contains 5 families of butterflies: Papilionidae, Pieridae, Lycaenidae, Riodinidae, and Nymphalidae.

MAIN LOCATION
SUBLOCATION
LOCATION
Description
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit sed diam nonummy nibh euismod. Csectetuer adipiscing elit sed diam nonummy nibh euismod.
**IMAGE = GOOGLE MAP INTERACTIVE APP - I HAVE CODE FOR THIS **

© 2013 - 2016| VANWYKSDORP | GOURITZ - KANNALAND REGION | SOUTH AFRICA | www.vanwyksdorp.com
SITE DEVELOPMENT & CMS | GRAPHIC DESIGN : Skin the Cat Creative Lab